TOP песен исполнителя
"Bok van Blerk"
    TOP альбомов исполнителя
    "Bok van Blerk"
      название:

      Hatfield jol


      автор:

      Bok van Blerk


      жанры: rock
      рейтинг: ★★★★★ / 5.5 / 1457 просмотров
      As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront. En al my pêls,
      druk hoshuis smiles, huis Madeliefie is lekker los, girls is net vir my, en ek sien toe daar `n bokkie, en ek laai
      haar op my trokkie, sleep toe in Burnettstraat af,
      Cool Runnings
      is die plek... Vyf Bob Marley’s maak my gek.
      As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront.
      Stones
      is ook
      daar, pool game lyk naar, twee hoërskool meisies met puisies kom skop my op my jack, en ek gaan toe na
      die barman, en ek kry `n koue bier, twee Breezers vir die cherries, maar die goed is vreeslik duur... dit maak
      hul dronk so oor `n uur... daai Bob Marley’s draai nou suur. As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons
      net name weg en ons maak net lekker stront.
      Maloneys
      rock, try daar my luck, probeer haar dronk maak met
      wyne, sy stuur my in my moer, en ek try toe maar haar sussie, maar dis duidelik sy’s nie lus nie, ek chaff toe
      maar haar niggie, maar die niggie is te rou... en die bouncer is haar ou... hy slaan my oë altwee potblou... en
      die Breezers girls val flou... kan oom Bob Marley nie onthou... As Hatfield kom en ons raak dronk, gooi ons
      net name weg en ons maak net lekker stront.
      Drop Zone
      gevind, drink my toe blind, Tequila’s, Brandies en
      Jêggies heeltemal verslind, en ek val toe oor `n speaker, en ek breek my linker been, iemand slaan my met
      `n bottel, en my aand is nou verby... deur die tralies van die tronk... hulle sê ek is poepdronk... 5 Bob
      Marleys, 8 Black Labels, brandewyn so vier... 10 Tequila’s, 9 Jêggies, Breezers was te duur... As Hatfield
      kom!

      Послушать/Cкачать эту песню
      Mp3 320kbps на стороннем сайте
      Это интересно: Белый южноафриканский певец, принадлежащий к народу африканеров (буров), Бок ван Блерк (Bok van Blerk) родился 30 марта 1978 года в городе Претория - столице Южно-Африканской Республики (ЮАР).Его настоящие имя и фамилия - Луис Пеплер (Louis Pepler), а Бок ван Блерк - это сценический псевдоним.Луис Пеплер (будущий Бок ван Блерк) учился в Претории, в школе Hoerskool Die Wilgers. С детства он увлекался... подробнее
      А как ты думаешь, о чем песня "Hatfield jol" ?
      2010-2020 © WebKind.Ru Тексты песен